Comments on 'Ai! My Lam - Ryno! Velvet' |
- hey hey
dit is die cooolste liedjie...ek smaak dit =)
- Love die liedjie!!! Ai my lam waar's jy nou? Verlang so baie na SA!
- Gaan speel op die treinspoor asseblief.
- Koel koel koel. Hou so aan. Ek wens julle alle sukses toe.
- i like..
- o god dis n groot klomp kak. ek dog dis iets die moeite werd om te kyk. haha dis erger as jurie els. tipiese pretoria se jock mentaliteit en afrikaans musiek . o god///.
- dis my gunsteling liedjie ooit!!!
- lov die song daar is nie beter nie AI MY LAM.....
- daai man kook......hy en Abel Kraamsaal het in ons tuin opgetree en juis die song ook gedoen. Die crowd was mal oor hulle....kook voort Ryno....wag vir jou volgende CD.....en volgende show in ons tuin!
- gr8 ryno kannie wag vir jou nuwe music video nie met Jean as drummer in. sien weer Hein
- beste song ooit. my ma se favourite liedjie, en myne!
- is nice
- die beste Afrikaanse liedjie ooit!! ai my lam, ek's smoorverlief op hierdie een - ryno velvet rocks.
|
| Information:3.85 min User rating: 4.71/5 Username: KingMST Views on youtube: 6581
Downloaded/watched 29/118 times
Description: This is one of the most beautiful song 2007 delivered!
Keywords: African, Afrikaans, Ai, Ai!, Lam, MK89, My, Ryno, Ryno!, South, Velvet
URL:
Embed:
Web page:
Forum:
|